Source text in English — View comments about this source text » | Translation #11044 |
- "I'd give my right arm to be ambidextrous." - "When you come to a fork in the road, take it." - "You can observe a lot just by watchin'." - "Nobody goes there anymore. It's too crowded." - "I can't concentrate when I'm thinking." - "The future ain't what it used to be." - "I'm not going to buy my kids an encyclopedia. Let them walk to school like I did." - "We're lost, but we're making good time." - "Half the lies they tell about me aren't true." - "A nickel ain't worth a dime anymore." - "It's like deja-vu, all over again." - "It ain't over till it's over." - Mrs. Lindsay: "You certainly look cool." Yogi Berra: "Thanks, you don't look so hot yourself." - "If the world were perfect, it wouldn't be." | - "Ek wens half-en-half ek was dubbelhandig." - "As jy by 'n tweesprong kom, dan moet jy spring." - "Deur slegs op te let sal jy minder sleg op goed let." - "Almal vermy dit, want te veel mense gaan deesdae soontoe." (toe hy gevra is hoekom hy nie meer na 'n bepaalde uithangplek gaan nie) - "Ek kan nie konsentreer as ek besig is om te dink nie." - "Die toekoms was voorheen so anders gewees." - "Ek gaan nie vir mý kinders ensiklopedieë koop nie. Hulle kan hullesélf na plekke bring." - "Ons is die rigting kwyt, maar is darem reguit op pad." - "Hulle verdraai altyd halwe waarhede oor my verkeerd." - "'n Dooie duit is deesdae te dik vir 'n daalder." - "Ons kry al weer daai déjà-vu wat ons al voorheen gevoel het." - "Dis eers klaar wanneer klaar klaar is." - Mary Lindsay (burgemeester se vrou, op 'n warm dag, aan Yogi Berra in sy somersportuniform): "Sjoe, ek word skoon klam van al dié hitte." Yogi Berra: "Nee wat, u lyk glad nie vir my aangeklam nie." - "'n Volmaakte wêreld is eintlik nie ideaal nie." |